Afrikaans Runescape wiki
Advertisement
Misthalin Kaart

Die Kaart van Misthalin

Misthalin is een van die Koninkryke in Gielinor.

Stede en dorpe[]

Varrock is die hoofstad en grootste stad van Misthalin. Andre kleiner stede en dorpe is Lumbridge in die Suide van die Koningkryk, Draynor Village Wes van Lumbridge, Barbarian Village Wes van Varrock en Edgeville noord-wes van Varrock and langs die noorde van Barbarian Village.

Advertisement