Afrikaans Runescape wiki
Advertisement

thumb|210pxDieWilderness, in die NederlandsWildernis, is 'n groot gebied wat hom bevind in die noord-oostelike gebied van Gielinor. Baie spelers beskou die wildernis soos 'n gevaarlike gebied, direk ten noorde van Misthalin en Asgarnia. Die wildernis is toeganklik as spelers oor die wildernis muur spring. Voor die God Wars was die wildernis ooit 'n vrugbare gebied, maar was so vernietig tydens die oorloë, dat die gebied onbewoon en onvrugbaar geword het. Sedert daardie oomblik dwaal daar oorlede geeste genoem Revenant s rondt die spelers aanvalle as hulle iemand teen kom. Die Wildernis is vanaf daardie oomblik 'n aantreklik gebied vir Undead en wesens wat geen belangstelling het om hom te ondermyn aan die gesag van die koninkryke nie. Die wildernis is ook die enigste gebied wat nie gergeerd word of 'n amptelike heerser het. Kategorie:gebied

Advertisement